Trou Seremonie
&
Onthaal

16:30
29 Desember 2018
Bygracealone Venue
Ons is bevoorreg om by die perfekte venue te trou, Bygracealone. Dit is ‘n groot eer om te kan trou by die huis en grond wat ma Martiana en pa Jannie self gebou het tot wat dit nou is.

Kleredrag
Formeel

Tema & Kleure
Sprokie, Kasteel, Sagte pienk, Wynrooi

Geskenke
Enige geskenke word ontsettend baie waardeer, maar nie verwag nie. Kontant sal vir ons die meeste kan beteken met die begin van ons toekoms saam.
Bank: Capitec
Naam: MS J REEDERS
Rekening nr: 1500995558
Rekening tipe: Savings
Takkode: 470010